11 Maart
1/5
Vanuit 







, the free encyclopedia
11 Maart is die 70ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (71ste in skrikkeljare). Daar volg nog 295 dae in die res van die jaar.
| << | Maart 2009 | >> | ||||
| So | Ma | Di | Wo | Do | Vr | Sa |
| 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 |
| 8 | 9 | 10 | 11 | 12 | 13 | 14 |
| 15 | 16 | 17 | 18 | 19 | 20 | 21 |
| 22 | 23 | 24 | 25 | 26 | 27 | 28 |
| 29 | 30 | 31 | ||||
| Al die dae | ||||||
Inhoud |
[wysig] Gebeure
- 1286 - Pous Honorius IV verklaar die Apostoliese Broeders tot ketters.
- 1431 - Kardinaal Lucido de' Conti kroon Pous Eugenius IV in die ou Sint Pieterskerk.
- 1513 - Giovanni de' Medici word Pous Leo X.
- 1845 - Māori magte onder leiding van stamleiers Kawiti en Hone Heke vernietig die Britse nederstting van Kororareka in Nieu-Seeland wat die Flagstaffoorlog ontketen.
- 1966 – President Sukarno van Indonesië, aan bewind sedert die Tweede Wêreldoorlog, word afgeset deur Suharto en die leër.
- 1990 - Die Litause Sowjet Sosialistiese Republiek se bestaan eindig toe Litaue die herstel van onafhanklikheid van die Sowjetunie verklaar.
- 2004 - Die 11 Maart Aanvalle: 'n Reeks terroriste bomaanvalle op streekspendeltreine dood 191 en wond meer as 1800 in Madrid, Spanje.
[wysig] Geboortes
[wysig] Sterftes
- 1926 - Siener van Rensburg, toekomsvoorspeller.
- 1978 - Claude François, Franse sanger.
[wysig] Vakansies, vierings, en waarmeningsdae
- Rooineusdag in die Verenigde Koninkryk (2005)
[記事全文]






® は 












