14 Maart
1/5
Vanuit 







, the free encyclopedia
14 Maart is die 73ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (74ste in skrikkeljare). Daar volg nog 292 dae.
| << | Maart 2009 | >> | ||||
| So | Ma | Di | Wo | Do | Vr | Sa |
| 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 |
| 8 | 9 | 10 | 11 | 12 | 13 | 14 |
| 15 | 16 | 17 | 18 | 19 | 20 | 21 |
| 22 | 23 | 24 | 25 | 26 | 27 | 28 |
| 29 | 30 | 31 | ||||
| Al die dae | ||||||
Inhoud |
[wysig] Gebeure
- 1319 - Pous Johannes XXII publiseer die bul "Ad ea quibus" wat die Portugese orde van die Ridders van Christus instel.
- 1487 - Giovanni de' Medici (later Pous Leo X) word ab "in commendam" van die Monte Cassino klooster.
- 1590 - Henri van Navarre en die Hugenote verslaan die magte van die Katholieke Bond onder die Duc de Mayenne in die Slag van Ivry.
- 1676 - Goewerneur IJsbrand Godske van die Kaap de Goede Hoop word opgevolg deur Kommandeur Johan Bax van Herenthals.
- 1794 - Eli Whitney patenteer die pluismeul.
- 1964 - Jack Ruby word skuldig gevind van die moord op Lee Harvey Oswald.
- 1984 - Gerry Adams, leier van Sinn Féin, word ernstig gewond in 'n sluipmoordpoging in Belfast, Noord-Ierland.
- 1991 - Die "Birmingham Ses", te vore verkeerdelik aan moord en bomaanvalle op kroeë in Birmingham, Engeland skuldig bevind, word na 16 jaar in die tronk vrygelaat.
[wysig] Geboortes
- 1879 - Albert Einstein, Amerikaanse teoretiese fisikus.
[wysig] Sterftes
[wysig] Vakansies, vierings, en waarnemingsdae
[記事全文]






® は 












