15 Maart
1/5
Vanuit 







, the free encyclopedia
15 Maart is die 74ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (75ste in 'n skrikkeljaar). Daar is nog 291 dae in die jaar.
| << | Maart 2009 | >> | ||||
| So | Ma | Di | Wo | Do | Vr | Sa |
| 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 |
| 8 | 9 | 10 | 11 | 12 | 13 | 14 |
| 15 | 16 | 17 | 18 | 19 | 20 | 21 |
| 22 | 23 | 24 | 25 | 26 | 27 | 28 |
| 29 | 30 | 31 | ||||
| Al die dae | ||||||
Inhoud |
[wysig] Gebeure
- 44 v.C. - Julius Caesar van die Romeinse Republiek word deur Marcus Junius Brutus en verskeie ander Romeinse senators op die Ides van Maart doodgesteek.
- 1545 - Pous Paulus III publiseer die bul "Laetere Hierusalem" waarin opgeroep word na die konsilie van Trente.
- 1493 - Christophorus Columbus keer na Spanje terug na sy eerste reis na die Amerikas.
- 1557 - Pous Paulus IV stel nog 10 nuwe kardinale aan waaronder Michele Ghislieri (later Pous Pius V).
- 1877 – Geskiedenis van krieket: Krieketspelers wat Engeland en Australië verteenwoordig, speel die eerste toetswedstryd by die Melbourne Cricket Ground.
- 1906 - Charles Rolls en Henry Royce stig die motorvervaardiger maatskappy Rolls-Royce.
- 1917 - Tsaar Nikolaas II van Rusland word gedwing om te abdikeer in die Februarie Revolusie wat drie eeue van Romanov heerskappy beëindig.
[wysig] Geboortes
- 1940 - Haas Schoeman, Springbokflank
[wysig] Sterftes
- 752 - Pous Sagarias.
[wysig] Vakansie dae
- Feesdag van Pous Sagarias in die Rooms-Katolieke Kerk.
[記事全文]






® は 












