16 Maart
1/5
Vanuit 







, the free encyclopedia
16 Maart is die 75ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (76ste in skrikkeljare). Daar volg nog 290 dae.
| << | Maart 2009 | >> | ||||
| So | Ma | Di | Wo | Do | Vr | Sa |
| 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 |
| 8 | 9 | 10 | 11 | 12 | 13 | 14 |
| 15 | 16 | 17 | 18 | 19 | 20 | 21 |
| 22 | 23 | 24 | 25 | 26 | 27 | 28 |
| 29 | 30 | 31 | ||||
| Al die dae | ||||||
Inhoud |
[wysig] Gebeure
- 1286 - Pous Honorius IV hef die interdik teen Venesië op. Dit was ingestel deur sy voorganger Pous Martinus IV.
- 1452 - Keiser Frederik III trou in Rome met Eleonore van Portugal.
- 1517 - Die vyfde Lateraanse konsilie eindig.
- 1521 - Ferdinand Magellaan bereik die Filippyne.
- 1815 - Willem I verklaar homself Koning van die Verenigde Koninkryk van die Nederlande, die eerste grondwetlike monargie in Nederland.
- 1872 - Wanderers F.C. wen die eerste FA Cup, die oudste sokker kompetisie in die wêreld, 1-0 teen Royal Engineers A.F.C. by Die Oval in Kennington, London.
- 1968 - Viëtnamoorlog: Amerikaanse soldate dood 347 burgerlikes in My Lai, Viëtnam.
- 1978 - Voormalige Eerste Minister van Italië Aldo Moro word in Rome deur die Rooi Brigade ontvoer.
[wysig] Geboortes
[wysig] Sterftes
[wysig] Vakansies, vierings, en waarnemingsdae
Sien ook bewegende vakansies, vierings, en waarnemingsdae.
[記事全文]






® は 












