17 Maart
1/5
Vanuit 







, the free encyclopedia
17 Maart is die 76ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (77ste in skrikkeljare). Daar volg nog 289 dae.
| << | Maart 2009 | >> | ||||
| So | Ma | Di | Wo | Do | Vr | Sa |
| 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 |
| 8 | 9 | 10 | 11 | 12 | 13 | 14 |
| 15 | 16 | 17 | 18 | 19 | 20 | 21 |
| 22 | 23 | 24 | 25 | 26 | 27 | 28 |
| 29 | 30 | 31 | ||||
| Al die dae | ||||||
Inhoud |
[wysig] Gebeure
- 45 v.C. - Julius Caesar behaal sy finale oorwinning in die Slag van Munda waar hy die Optimatemagte van Titus Labienus en Gnaeus Pompeius verslaan.
- 1183 - Pous Lucius III gee kwytskelding aan koning Willem I van Skotland en stuur vir hom die Orde van die Goue Roos.
- 1560 - Antonio Ghislieri (later Pous Pius V) word biskop van Mondovi en Piëmont.
- 1901 - 'n Uitstalling van 71 skilderye deur Vincent van Gogh veroorsaak 'n opskudding in Parys, 11 jaar na sy dood.
- 1958 - Vanguard 1, die eerste sonkragaangedrewe satelliet, word gelanseer. Dit is die oudste mensgemaakte voorwerp wat vandag nof in die ruimte is.
- 1959 - Tenzin Gyatso, die 14de en huidige Dalai Lama, vlug uit Tibet na Indië.
- 1969 - Golda Meir van die Arbeiders Party word die vierde Eerste Minister van Israel.
- 1970 14 offisiers word aangekla vir die bedwinging van inligting oor die My Lai-menseslagting.
[wysig] Geboortes
[wysig] Sterftes
[wysig] Vakansies, vierings, en waarnemingsdae
Sien ook bewegende vakansies, vierings, en waarnemingsdae.
[記事全文]






® は 












