19 Maart
1/5
Vanuit 







, the free encyclopedia
19 Maart is die 78ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (79ste in skrikkeljare). Daar volg nog 287 dae.
| << | Maart 2009 | >> | ||||
| So | Ma | Di | Wo | Do | Vr | Sa |
| 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 |
| 8 | 9 | 10 | 11 | 12 | 13 | 14 |
| 15 | 16 | 17 | 18 | 19 | 20 | 21 |
| 22 | 23 | 24 | 25 | 26 | 27 | 28 |
| 29 | 30 | 31 | ||||
| Al die dae | ||||||
Inhoud |
[wysig] Gebeure
- 1227 - Pous Gregorius IX volg Pous Honorius III op.
- 1279 - Die Song Dinastie in Keiserlike Sjina eindig met 'n Mongoolse oorwinning in die Slag van Yamen.
- 1317 - Jacques Fournier (later Pous Benedictus XII) word biskop van Pamiers.
- 1513 - Pous Leo X word gekroon in Rome.
- 1687 – Die soektog na die monding van die Mississippirivier gelei deur die Franse ontdekkingsreisiger Robert Cavelier de La Salle eindig met 'n muitery en sy moord in Texas.
- 1915 - Die planeet Pluto word vir die eerste keer gefotograffeer 15 jaar voor dit uiteindelik deur Clyde Tombaugh by die Lowell Observatory ontdek is.
- 1932 - Die Sydneyhawebrug, 'n belangrike landmerk in Sydney, Australië, word formeel geopen.
- 1982 - Die Falklandoorlog begin met die Argentynse besetting van Suid-Georgia.
[wysig] Geboortes
[wysig] Sterftes
- 2008 - Arthur C. Clarke, wetenskapsfiksie-skrywer.
[wysig] Vakansies, vierings, en waarnemingsdae
- Sint Josefdag in Katolisisme en Vadersdag in verskeie lande
[記事全文]






® は 












