20 Maart
1/5
Vanuit 







, the free encyclopedia
20 Maart is die 79ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (80ste in skrikkeljare). Daar volg nog 286 dae in die res van die jaar.
| << | Maart 2009 | >> | ||||
| So | Ma | Di | Wo | Do | Vr | Sa |
| 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 |
| 8 | 9 | 10 | 11 | 12 | 13 | 14 |
| 15 | 16 | 17 | 18 | 19 | 20 | 21 |
| 22 | 23 | 24 | 25 | 26 | 27 | 28 |
| 29 | 30 | 31 | ||||
| Al die dae | ||||||
Inhoud |
[wysig] Gebeure
- 1413 - Henry V word koning van Engeland.
- 1500 - Pous Alexander VI stel nog drie kardinale aan waaronder sy familielid Pedro Luis de Borja Lanzol de Romani.
- 1602 - Die Verenigde Oos-Indiese Kompanjie word gestig.
- 1933 – Die konstruksie van die eerste Nazi konsentrasiekamp by Dachau word voltooi.
- 1987 - AZT word die eerste antiretroviralemiddel wat goedgekeur word vir die gebruik teen MIV en VIGS.
- 1995 - Die Aum Shinrikyo sekte voer 'n Saringasaanval op die Tokio ondergrondse treinstelsel uit waarin 12 mense sterf en meer as 6000 beseer word.
- 2003 - Die VSA begin met operasie Shock and Awe bomaanvalle op Irak.
[wysig] Geboortes
- 1916 – Ernst van Heerden, Afrikaanse digter
[wysig] Sterftes
[wysig] Vakansie dae
- Vernal equinox
- Internasionale Aardedag (2005)
- Palmsondag in Westelike Christendom (2005)
- Onafhanklikheidsdag in Tunisië (1956)
[記事全文]






® は 












