21 Maart
1/5
Vanuit 







, the free encyclopedia
21 Maart is die 80ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (81ste in skrikkeljare). Daar volg nog 285 dae in die jaar.
| << | Maart 2009 | >> | ||||
| So | Ma | Di | Wo | Do | Vr | Sa |
| 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 |
| 8 | 9 | 10 | 11 | 12 | 13 | 14 |
| 15 | 16 | 17 | 18 | 19 | 20 | 21 |
| 22 | 23 | 24 | 25 | 26 | 27 | 28 |
| 29 | 30 | 31 | ||||
| Al die dae | ||||||
Inhoud |
[wysig] Gebeure
- 1148 - Pous Eugenius III hou 'n sinode in Reims.
- 1364 - Bartolomeo Prignano (later Pous Urbanus VI) word aartsbiskop van Acerzenza in die koninkryk van Napels.
- 1556 – Aartsbiskop van Kantelberg Thomas Cranmer word in Oxford, Engeland per brandstapel tereggestel.
- 1800 - Pius VII word as Pous gekroon in Venesië met 'n tydelike pouslike tiara uit papier-mâché gefabriseer.
- 1804 - Code Napoléon word aangeneem as Franse siviele reg.
- 1935 - Sjah Reza Pahlavi vra die internasionale gemeenskap formeel om Persië se inheemse naam, Iran, wat 'Land van die Ariane beteken, te gebruik.
- 1990 – Die voormalige Suidwes-Afrika, Namibië, verkry onafhanklikheid van Suid-Afrika, met Sam Nujoma as eerste President.
[wysig] Geboortes
- 1685 - Johann Sebastian Bach, Duitse Barokkomponis en befaamde orrelis was gebore in Eisenach, Saxe-Eisenach.
[wysig] Sterftes
[wysig] Vakansie dae
[記事全文]






® は 












