23 Maart
1/5
Vanuit 







, the free encyclopedia
23 Maart is die 82ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (83ste in skrikkeljare). Daar volg nog 283 dae in die res van die jaar.
| << | Maart 2009 | >> | ||||
| So | Ma | Di | Wo | Do | Vr | Sa |
| 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 |
| 8 | 9 | 10 | 11 | 12 | 13 | 14 |
| 15 | 16 | 17 | 18 | 19 | 20 | 21 |
| 22 | 23 | 24 | 25 | 26 | 27 | 28 |
| 29 | 30 | 31 | ||||
| Al die dae | ||||||
Inhoud |
[wysig] Gebeure
- 752 - Pous Stefanus (II) volg Pous Sagarias op.
- 1153 - Verdrag van Konstans: Keiser Frederik I Barbarossa belowe om Pous Eugenius III te help.
- 1281 - Pous Martinus IV in Orvieto gekroon.
- 1323 - Pous Johannes XXII spreek die banvloek uit oor koning Lodewyk van Beiere.
- 1377 - Angelo Correr (later Pous Gregorius XII) word aangestel as diaken van die kerk in Corona.
- 1492 - Giovanni de' Medici (later Pous Leo X) word toegelaat tot die kollege van kardinale.
- 1801 - Tsaar Alexander I bestyg die Russiese troon na sy vader wreedaardig vermoor is.
- 1919 - Benito Mussolini stig die Fasciste beweging in Milaan, Italië.
- 1978 – Die eertse UNIFIL troepe kom in Lebanon aan op 'n vredesending langs die Blou Lyn.
- 1989 - Twee navorsers kondig die uitvinding van koue kernsmelting aan. Die verklaring is later in twyfel getrek.
- 1996 - Lee Teng-hui word verkies as President van die Republiek van Sjina in die eerste direkte presidensiële verkiesing in Taiwan.
[wysig] Geboortes
[wysig] Sterftes
- 1555 - Pous Julius III.
- 1953 - Raoul Dufy - Franse waterverfskilder
[wysig] Vakansies, vierings, en waarmeningsdae
- Nasionale Dag in Pakistan (1956)
[記事全文]






® は 












