25 Maart
1/5
Vanuit 







, the free encyclopedia
25 Maart is die 84ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (85ste in skrikkeljare). Daar volg nog 281 dae in die res van die jaar.
| << | Maart 2009 | >> | ||||
| So | Ma | Di | Wo | Do | Vr | Sa |
| 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 |
| 8 | 9 | 10 | 11 | 12 | 13 | 14 |
| 15 | 16 | 17 | 18 | 19 | 20 | 21 |
| 22 | 23 | 24 | 25 | 26 | 27 | 28 |
| 29 | 30 | 31 | ||||
| Al die dae | ||||||
Inhoud |
[wysig] Gebeure
- 708 - Pous Konstantyn volg Pous Sisinnius op.
- 1255 - Pous Alexander IV dreig Manfred se mense met ekskommunikasie.
- 1306 - Robert I van Skotland word Koning van Skotland.
- 1409 - Die Council of Pisa open.
- 1471 - Pous Paulus II stel vier nuwe kardinale "in pectore" aan, drie van hulle word later deur Pous Sixtus IV gepubliseer.
- 1634 - Die eerste setlaars arriveer in Maryland (aangevoer deur Lord Baltimore).
- 1655 - Saturnus (planeet) se grootste maan, Titan, is ontdek deur Christian Huygens.
- 1802 - Die Verdrag van Amiens is onderteken as 'n "Definitiewe Verdrag van Vrede" tussen Frankryk en Groot Britanje.
- 1821 - Griekeland verklaar onafhanklikheid van die Ottoman Ryk, begin van die Griekse Oorlog van Onafhanklikheid.
- 1865 - Amerikaanse Burger Oorlog: In Virginië, Konfederasie magte neem Fort Stedman van die Unie gevange.
- 1894 - Coxey's Army, die eerste noemenswaardige Amerikaanse protes optog, vertrek van Massillon, Ohio na Washington D.C..
- 1901 - By die vyf-dag "Week of Nice" wedren in Nice, Frankryk, wen Mercedes hulle eerste wedren.
- 1911 - In New York Stad sterf 146 klere arbeiders in die Triangle Shirtwaist Company fire.
- 1924 - Griekeland word tot republiek verklaar.
- 1957 - Die Common Market is gestig (Wes Duitsland, Frankryk, Italië, België, Nederland, Luxemburg).
- 1969 - Gedurende hulle wittebrood, hou John Lennon en Yoko Ono 'n bed-sitting vir vrede in die Amsterdam Hilton Hotel (tot Maart 31).
- 1975 - Faisal van Saudi Arabië word dood geskiet deur 'n nefie met 'n geskiedenis van geestelike gestuurdheid.
- 1979 - Die eerste ten volle funksionele space shuttle orbiter, Columbia (Space Shuttle), word afgelewer by die John F. Kennedy Space Center ter voorbereiding van sy eerste lansering.
- 1992 - Kosmonaut Sergei Krikalev keer terug na die aarde na 'n 10 maande lange verblyf op die Mir-ruimtestasie.
- 1996 - Die EU verbied die uitvoer van Britse beesvleis en die neweprodukte weens Bovine Encefalopatía Espongiforme (Eng. mad cow disease).
[wysig] Geboortes
- 1741 - Jean Antoine Houdon, beeldhouer, (d. 1828)
- 1867 - Arturo Toscanini, kondukteer, (d. 1957)
- 1881 - Béla Bartók, komponis, (d. 1945)
- 1881 - Mary Gladys Webb, skrywer, (d. 1927)
- 1908 - Helmut Käutner, akteur en film direkteur, (d. 1980)
- 1908 - David Lean, film direkteur, (d. 1991)
- 1921 - Simone Signoret, sktriese, (d. 1985)
- 1925 - Flannery O'Connor, outeur, (d. 1964)
- 1928 - Jim Lovell, ruimtevaarder
- 1935 - Gloria Steinem, feminis, outeur
- 1938 - Hoyt Axton, musiekant, akteur, (d. 1999)
- 1940 - Anita Bryant, vermaaklikheids kunstenaar
- 1942 - Aretha Franklin, sanger
- 1942 - Richard O'Brien, akteur, skrywer
- 1947 - Elton John, musiekant
- 1965 - Sarah Jessica Parker, aktriese
- 1976 - Juvenile, rapper
- 1976 - Wladimir Klitschko, bokser
[wysig] Sterftes
- 752 - Pous Stefanus (II)
- 1005 - Koning Kenneth III van Skotland (in oorlog)
- 1233 - Koning Afonso II van Portugal, (b. 1185)
- 1751 - Koning Frederick I van Swede, (b. 1676)
- 1914- Frédéric Mistral, Frans-Oksitaanse digter, (b. 1830)
- 1918 - Claude Debussy, komponis, (b. 1862)
- 1957 - Max Ophüls, direkteur, skrywer, (b. 1902)
- 1958 - Tom Brown, jazz musiekant (b. 1888)
- 1975 - Koning Faisal van Saudi Arabië, (b. 1906)
[wysig] Vakansie dae
- Tradisionele datum vir die begin van die nuwe jaar in Britanje, totdat die Gregoriese kalender in 1752 ingebruik geneem was (genoem Lady Day).
- Griekeland Onafhanklikheids Dag.
[記事全文]






® は 












