2 Maart
1/5
Vanuit 







, the free encyclopedia
2 Maart is die 61ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (62ste in skrikkeljare). Daar volg nog 304 dae in die res van die jaar.
| << | Maart 2009 | >> | ||||
| So | Ma | Di | Wo | Do | Vr | Sa |
| 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 |
| 8 | 9 | 10 | 11 | 12 | 13 | 14 |
| 15 | 16 | 17 | 18 | 19 | 20 | 21 |
| 22 | 23 | 24 | 25 | 26 | 27 | 28 |
| 29 | 30 | 31 | ||||
| Al die dae | ||||||
Inhoud |
[wysig] Gebeure
- 1539 - Pous Paulus III stel Ugo Boncompagni (later Pous Gregorius XIII) aan as "solleciatore" van pouslike briewe.
- 1836 - Die Republiek van Texas verklaar onafhanklikheid van Meksiko.
- 1943 – Tweede Wêreldoorlog: Australiese en Amerikaanse lugmagte val 'n groot konvooi van die Japannese vloot onderweg na Nieu-Guinee in die Slag van die Bismarcksee aan.
- 1946 - Hồ Chí Minh word President van Noord-Viëtnam.
- 1998 - Water word ontdek op Europa, 'n maan van die planeet Jupiter.
[wysig] Geboortes
- 1459 - Adriaan Florenszoon Boeyens (later Pous Adrianus VI).
[wysig] Sterftes
[wysig] Vakansies, vierings, en waarmeningsdae
[記事全文]






® は 












