31 Maart
1/5
Vanuit 







, the free encyclopedia
31 Maart is die 90ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (91ste in 'n skrikkeljaar). Daar volg nog 275 dae in hierdie jaar.
| << | Maart 2009 | >> | ||||
| So | Ma | Di | Wo | Do | Vr | Sa |
| 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 |
| 8 | 9 | 10 | 11 | 12 | 13 | 14 |
| 15 | 16 | 17 | 18 | 19 | 20 | 21 |
| 22 | 23 | 24 | 25 | 26 | 27 | 28 |
| 29 | 30 | 31 | ||||
| Al die dae | ||||||
Inhoud |
[wysig] Gebeure
- 307 - Keiser Konstantyn die Grote trou met Fausta, dogter van keiser Maximianus, nadat hy van sy eerste vrou Minervina geskei is.
- 1244 - Keiser Frederik II skryf 'n brief aan Pous Innocentius IV in 'n vergeefse poging om hulle geskil oor die heerskappy oor Noord-Italië by te lê.
- 1282 - Die Sisiliaanse Vespers: volksopstand teen Karel van Anjou.
- 1563 - Pous Pius IV ekskommunikeer kardinaal Odet de Coligny de Châtillon omdat hy Calvinis geword het.
- 1885 - Die Verenigde Koninkryk skep 'n protektoraat oor Betsjoeanaland.
- 1889 - Die Eiffel Toring word geopen.
- 1970 - Explorer I val terug.
[wysig] Geboortes
- 1499 - Pous Pius IV (d. 1565)
- 1519 - Henry II van Frankryk (d. 1559)
- 1596 - René Descartes, wiskundige (d. 1650)
- 1675 - Pous Benedict XIV (d. 1758)
- 1732 - Joseph Haydn, komponis (d. 1809)
- 1912 - Hermann Höcherl, politikus (/1989).
- 1914 - Ocatvio Paz, skrywer (/1998).
- 1935 - Richard Chamberlain, akteur
- 1935 - Herb Alpert, musikant
- 1939 - Volker Schlöndorff, filmregisseur.
[wysig] Sterftes
- 1837 - John Constable, skilder (b. 1776)
- 1855 - Charlotte Brontë, outeur (b. 1816)
- 1917 - Emil Adolf von Behring, wenner van die Nobelprys vir geneeskunde 1901 (b. 1854)
- 1945 - Anne Frank, bekende skrywer van haar dagboek wat onthul was na die Tweede Wêreldoorlog (b. 1929)
- 1978 - Charles Best, mediese wetenskaplike.
- 1980 - Jesse Owens, atleet (b. 1913)
- 1988 - William McMahon, twintigste Eerste Minister van Australië (b. 1908)
- 1993 - Brandon Lee, akteur (b. 1965)
[wysig] Vakansiedae
[記事全文]






® は 












