4 Maart
1/5
Vanuit 







, the free encyclopedia
4 Maart is die 63ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (64ste in skrikkeljare). Daar volg nog 302 dae in die res van die jaar.
| << | Maart 2009 | >> | ||||
| So | Ma | Di | Wo | Do | Vr | Sa |
| 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 |
| 8 | 9 | 10 | 11 | 12 | 13 | 14 |
| 15 | 16 | 17 | 18 | 19 | 20 | 21 |
| 22 | 23 | 24 | 25 | 26 | 27 | 28 |
| 29 | 30 | 31 | ||||
| Al die dae | ||||||
Inhoud |
[wysig] Gebeure
- 1447 - Enea Silvio Piccolomini (later Pous Pius II) word priester.
- 1461 - Die Roosoorloë in Engeland: koning Hendrik VI uit die Huis van Lancaster word afgeset deur sy neef uit die Huis van York, wat toe Koning Eduard IV word.
- 1561 - Kardinaal Carlo Carafa, neef van Pous Paulus IV, word afgeset en tereggestel weens sy betrokkenheid by die moord op die swanger vrou van sy broer, die hertog van Paliano.
- 1825 – Ondanks nederlae in beide die VSA se verkiesingskollege en die populêre stem in die Amerikaanse presidensiële verkiesing in 1824, word John Quincy Adams ingesweer as die sesde President van die VSA.
- 1877 - Emile Berliner vind die mikrofoon uit.
- 1975 - Akteur en regisseur Charlie Chaplin word deur koningin Elizabeth II tot ridder geslaan.
- 1980 - Robert Mugabe van die Zimbabwe African National Union word as die eerste regeringshoof van Zimbabwe verkies.
[wysig] Geboortes
- 1678: Antonio Vivaldi
- 1904 - Joseph Schmidt, Joodse tenoor en akteur
[wysig] Sterftes
[wysig] Vakansies, vierings, en waarmeningsdae
- Sint Casimirdag in Litaue en Pole.
- Feesdag van Pous Lucius I van die Rooms-Katolieke Kerk.
[記事全文]






® は 












