8 Maart
1/5
Vanuit 







, the free encyclopedia
8 Maart is die 67ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (68ste in skrikkeljare). Daar volg nog 298 dae in die res van die jaar.
| << | Maart 2009 | >> | ||||
| So | Ma | Di | Wo | Do | Vr | Sa |
| 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 |
| 8 | 9 | 10 | 11 | 12 | 13 | 14 |
| 15 | 16 | 17 | 18 | 19 | 20 | 21 |
| 22 | 23 | 24 | 25 | 26 | 27 | 28 |
| 29 | 30 | 31 | ||||
| Al die dae | ||||||
Inhoud |
[wysig] Gebeure
- 1618 - Johannes Kepler ontdek derde wet van planetêre beweging.
- 1702 - Prinses Anne van die Huis van Stuart word Koningin van Engeland, Skotland en Ierland.
- 1782 - Byna 100 Inheemse Amerikaners sterf deur die toedoen van Pennsylvania burgermagte in 'n massamoord wat as die Gnadenhüttenmenseslagting bekend staan.
- 1844 - Oscar I bestyg die troon van Swede-Noorweë.
- 1966 – Nelson se Pilaar, 'n groot graniet pilaar met 'n standbeeld van Lord Horatio Nelson bo-op in Dublin, Ierland, word deur 'n bom vernietig.
[wysig] Geboortes
[wysig] Sterftes
- 1144 - Pous Celestinus II.
- 1872 - Cornelius Krieghoff, Nederlands-gebore Kanadese skilder (* 19 Junie 1815)
[wysig] Vakansies, vierings, en waarmeningsdae
[記事全文]






® は 












