9 Maart
1/5
Vanuit 







, the free encyclopedia
9 Maart is die 68ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (69ste in skrikkeljare). Daar volg nog 297 dae in die res van die jaar.
| << | Maart 2009 | >> | ||||
| So | Ma | Di | Wo | Do | Vr | Sa |
| 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 |
| 8 | 9 | 10 | 11 | 12 | 13 | 14 |
| 15 | 16 | 17 | 18 | 19 | 20 | 21 |
| 22 | 23 | 24 | 25 | 26 | 27 | 28 |
| 29 | 30 | 31 | ||||
| Al die dae | ||||||
Inhoud |
[wysig] Gebeure
- 1051 - Frederik van Lotaringe (Pous Stefanus IX (X)) word kanselier van die Rooms Katolieke Kerk.
- 1253 - Pous Innocentius IV verklaar Peter van Verona, martelaar, heilig.
- 1489 - Pous Innocentius VIII stel 8 nuwe kardinale aan, waarvan twee familie van hom is en een van die familielede is slegs dertien jaar oud.
- 1489 - Giovanni de' Medici (later Pous Leo X) word kardinaal-diaken van Santa Maria in Domnica.
- 1513 - Pous Leo X volg Pous Julius II op as pous van die Rooms-Katolieke Kerk.
- 1530 - Pous Clemens VII stel nog vyf nuwe kardinale aan.
- 1916 - Generaal Pancho Villa lei 1500 Meksikane in 'n aanval oor die VSA-grens op Columbus, Nieu-Meksiko, wat aanleiding gee tot 'n strafekspedisie deur die VSA-leër.
- 1932 - Eamon de Valera word President van die uitvoerende raad van die Ierse Vrystaat.
- 1945 – Tweede Wêreldoorlog: 'n Bomaanval op Tokio veroorsaak 'n vuurstorm waarin 100 000 mense sterf.
- 1959 - Die wêreld se topverkoper-pop, Barbie, word vir die eerste keer in New York verkoop.
[wysig] Geboortes
- 1951 - Helen Zille, Demokratiese Alliansie (DA) politikus.
[wysig] Sterftes
[wysig] Vakansies, vierings, en waarmeningsdae
[記事全文]






® は 












