IT情報ならキーマンズネット

製品 新着情報

留守モードLite (ドコモ・システムズ)

OpenStandiaソリューション/シングルサインオン (野村総合研究所)

WebFOCUS (アシスト)

IT-Guardians (コニカミノルタビジネスソリューションズ)

ExchangeUSEワークフロー (富士電機システムズ)

SPAM WATCHER (アンペール)

ITカテゴリ関連情報

基幹システム

情報系システム

ネットワーク

運用管理

サーバ・ストレージ

セキュリティ

PC・モバイル

OS

WEB構築

開発

OA・周辺機器


ブログで読み解くIT用語辞典


最新キーワード解説

 

ノウハウ解説

 

IT製品入門

Dinsdag

1/1

Vanuit , the free encyclopedia

Spring na: Navigasie, Vind

Dinsdag is die weeksdag tussen Maandag en Woensdag. Die Engelse naam is afkomstig van die Germaanse god Tyr.

Dinsdag voor Vaste (ook genoem Mardi Gras -- vet Dinsdag) gaan die Vastyd vooraf in die Christelike kalender.

Swart Dinsdag in die Verenigde State van Amerika verwys na 29 Oktober 1929, die begin van die groot aandelemarkineenstorting van 1929. Dit was die Dinsdag ná Swart Donderdag, wat die begin van die Groot Depressie aangeteken het.

In die Griekse wêreld word Dinsdag as 'n rampspoedige dag gesien as gevolg van die Val van Konstantinopel. Dieselfde geld in Spaanssprekende wêreld, waar 'n spreekwoord En martes, ni te cases ni te embarques lui: Moenie trou of 'n reis begin op 'n Dinsdag nie.

[wysig] Ander skakels

Dae van die week
Sondag | Maandag | Dinsdag | Woensdag | Donderdag | Vrydag | Saterdag
Wys
Ander tale