IT情報ならキーマンズネット

製品 新着情報

留守モードLite (ドコモ・システムズ)

OpenStandiaソリューション/シングルサインオン (野村総合研究所)

WebFOCUS (アシスト)

IT-Guardians (コニカミノルタビジネスソリューションズ)

ExchangeUSEワークフロー (富士電機システムズ)

SPAM WATCHER (アンペール)

ITカテゴリ関連情報

基幹システム

情報系システム

ネットワーク

運用管理

サーバ・ストレージ

セキュリティ

PC・モバイル

OS

WEB構築

開発

OA・周辺機器


ブログで読み解くIT用語辞典


最新キーワード解説

 

ノウハウ解説

 

IT製品入門

Maandag

1/1

Vanuit , the free encyclopedia

Spring na: Navigasie, Vind

Maandag is die weeksdag tussen Sondag en Dinsdag. Die naam is afkomstig van Mona, die Sakserse maangod.

Maandag is somtyds gesien as die eerste dag van die week (veral in moderne Europa, sien ISO 8601), en somtyds as die tweede dag van die week (tradisioneel vanaf antieke Jode en steeds amptelik in die Verenigde Koninkryk en die Verenigde State van Amerika). Om hierdie rede is die naam in Arabies, Grieks, Hebreeus en Portugees almal tweede dag.

Moderne kulture beskou Maandag as die begin van die werksweek, omdat dit algemeen is dat volwassenes terug werk toe gaan en kinders terug na skool ná die naweek.

Garfield, die tekenprentkat, verpes Maandae.

[wysig] Sien ook

[wysig] Ander skakels

Dae van die week
Sondag | Maandag | Dinsdag | Woensdag | Donderdag | Vrydag | Saterdag
Wys
Ander tale