IT情報ならキーマンズネット

製品 新着情報

OpenStandiaソリューション/シングルサインオン (野村総合研究所)

WebFOCUS (アシスト)

IT-Guardians (コニカミノルタビジネスソリューションズ)

ExchangeUSEワークフロー (富士電機システムズ)

SPAM WATCHER (アンペール)

ドキュメントマスター(Document Master) (エヌ・ティ・エル)

ITカテゴリ関連情報

基幹システム

情報系システム

ネットワーク

運用管理

サーバ・ストレージ

セキュリティ

PC・モバイル

OS

WEB構築

開発

OA・周辺機器


ブログで読み解くIT用語辞典


最新キーワード解説

 

ノウハウ解説

 

IT製品入門

WikiWoordeboek

1/1

Vanuit , the free encyclopedia

Spring na: Navigasie, Vind
WikiWoordeboek
WiktionaryEn.svg
TipeWiki
TaalMeertalig
RegistrasieOpsioneel
EienaarWikimedia Stigting
StatusAktief
URLhttp://af.wiktionary.org

WikiWoordeboek (Engels: Wiktionary) is 'n susterprojek van Wikipedia wat streef om 'n vrye meertalige wiki woordeboek te skep. Die woordeboek bevat 'n lys van woorde met omskrywings, etimologieë, uitsprake en aanhalings.

Die Engelse WikiWoordeboek word op 12 Desember 2002 begin. Die meeste ander WikiWoordeboeke is op 1 Mei 2004 begin.

[wysig] Grootste WikiWoordeboeke

Die grootste WikiWoordeboeke (volgens aantal inskrywings in alle tale) is:

  1. Die Franse WikiWoordeboek
  2. Die Engelse WikiWoordeboek
  3. Die Turkse WikiWoordeboek
  4. Die Vietnameese WikiWoordeboek
  5. Die Russiese WikiWoordeboek
  6. Die Ido WikiWoordeboek ('n Kunsmatige taal)
  7. Die Sjinese WikiWoordeboek
  8. Die Griekse WikiWoordeboek
  9. Die Tamilse WikiWoordeboek
  10. Die Poolse WikiWoordeboek

Al hierdie weergawes het almal meer as 100 000 inskrywings. Die Nederlandstalige weergawe het in Augustus 2008 ongeveer 30 000 inskrywings terwyl die Afrikaanse een ongeveer 12 500 inskrywings het[1].

[wysig] Verwysings

[wysig] Eksterne skakels


{{{beeld_links}}}Wikimedia Stigting{{{beeld_regs}}}Wikimedia-logo.svg

Projekte: Broeikas - Commons - Meta-Wiki - Wikibooks - Wikinews - Wikipedia - Wikiquote - Wikisource - Wikispecies - WikiWoordeboek - Wikiversity

Wikipedias: Afrikaans - Duits - Engels - Frans - Italiaans - Japan - Nederlands - Pools - Swahili

Sien ook: Wiki - MediaWiki