IT情報ならキーマンズネット

製品 新着情報

留守モードLite (ドコモ・システムズ)

OpenStandiaソリューション/シングルサインオン (野村総合研究所)

WebFOCUS (アシスト)

IT-Guardians (コニカミノルタビジネスソリューションズ)

ExchangeUSEワークフロー (富士電機システムズ)

SPAM WATCHER (アンペール)

ITカテゴリ関連情報

基幹システム

情報系システム

ネットワーク

運用管理

サーバ・ストレージ

セキュリティ

PC・モバイル

OS

WEB構築

開発

OA・周辺機器


ブログで読み解くIT用語辞典


最新キーワード解説

 

ノウハウ解説

 

IT製品入門

Woensdag

1/1

Vanuit , the free encyclopedia

Spring na: Navigasie, Vind

Woensdag is die weeksdag tussen Dinsdag en Donderdag. Die naam is afkomstig van die Ou Engelse wodnesdæg wat "Woden se dag" beteken. Die astrologiese teken van die planeet Mercurius (planeet) stel Woensdag voor, wat dies mercurii vir die Romeine was. In Engels het dit "Woden's Day" geword, omdat die Romeinse god Mercurius deur Woden in noordelike Europa geïdentifiseer was.

Wanneer Sondag as die eerste dag van die week geneem word, is Woensdag die middelste dag van die week. Ooreenkomstig is die Duitse naam vir Woensdag Mittwoch (letterlik: middelweek) vanaf die Tiende Eeu, wat die oorspronklike naam Wochentag vervang het.

Woensdag is ook in die middel van die algemene werksweek van Maandag tot Vrydag. Sien ook Donderdag en ISO 8601.

In Spaans word miércoles gebruik om Woensdag te beteken, maar is ook 'n effe onbeleefde uitdrukking vir nooit ooit.

[wysig] Ander skakels

[wysig] Sien ook

Dae van die week
Sondag | Maandag | Dinsdag | Woensdag | Donderdag | Vrydag | Saterdag
Wys
Ander tale